Find An Event

Die Afrikaner maak só

Music Theatre

|
AfriForum Teater


Die Afrikaner maak só - musiekblyspel, is meer as net ’n musiekblyspel. Dit is ’n gewaarborgde lekker-voel-ervaring wat ons herinner aan wie die Afrikaners werklik is. Die skreeusnaakse en hartroerende storie, onvergeetlike liedere en kostelike karakters nooi gehore uit om te lag en diep te dink.

Die Afrikaner maak só handel oor ’n gesin wat in 1994 besluit het om ondergronds te gaan bly in plaas daarvan om te emigreer. Dertig jaar later is Suid-Afrika heelwat anders as wat hulle onthou en is daar skreeusnaakse oomblikke. Ons onthou wie ons is, waarvoor ons staan en waar ons krag vandaan kom.

Performers

Bernice West
Rouel Beukes
Nadia Beukes
Dihan Keün
Revan Luüs
Jannes Erasmus

Tickets