Find An Event

Diamonds

Popular/Light

|
Pierneef Teater


Anna Davel sing Shirley Bassey, met Marcel Dednam op klavier.
’n Viering van die ongelooflike musiek wat oor ses dekades deur Shirley Bassey opgeneem is. Kom geniet haar grootste treffers, soos “Diamonds are forever”, “Never, Never, Never”, “Big Spender”, “Kiss me, Honey Honey” en “Where do I begin?”
Benoem vir die Beste Uitvoering-eerbewys tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees in 2019.

Performers

Anna Davel
Marcel Dednam

Tickets

R180 / R170 pensioenarisse