Find An Event

Brel & Piaf ‘n Kabaret met André Schwartz & Amanda Strydom en Coenraad Rall op die klavier

Cabaret

|
Fairtree Atterbury Theatre


André en Amanda gedenk twee van die wêreld se grootste kunstenaars: Jacques Brel en Edith Piaf. Hulle sing/vertel van liefde, die dood, oorlog en oorwinning. Liedjies soos Marieke, Ne Me Quitte Pas, Seasons in the Sun, Autumn leaves en ‘n legio ander word vertolk deur twee van ons land se gewildste kunstenaars, onder meesterlike begeleiding deur Coenraad Rall.

Performers

Andre Schwartz
Coenraad Rall

Tickets