Find An Event

Amanda Strydom – Hoe ons voel

Vocal | Popular/Light

|
Fairtree Atterbury Theatre


Amanda Strydom skryf ‘n brief vir en bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. Kom ervaar sy bekende liedjies in ’n nuwe lig; die ander kant van ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Musikale regisseur en pianis Coenraad Rall en kitaar- maestro Leon Gropp skilder ‘n musiek landskap vir hierdie aangrypende produksie. Die produksie in benoem vir ‘n Woordtrofee as Beste Produksie : Solo-Duo tydens die Woordfees 2023.

Performers

Amanda Strydom
Coenraad Rall
Leon Gropp

Tickets