Find An Event

Marion Monroe, met Marion Holm

Popular/Light

|
AfriForum Teater


In Marion Monroe kyk Holm bietjie na wat maak jou JY. Is dit jou naam? Maar wat dan van mense wat hul name verander? Of is dit hoe jy lyk? Of word jy so gebore? Of is dit hoe jou ouers jou geleer het? Maar as dit is hoe jou ouers jou geleer het, waarom verskil kinders van dieselfde ouers dan so baie? Holm vertel van lesse wat sy geleer het, onder andere by haar LO-onderwysers en in stories oor oudword. Bly jy nog jy, al is jy 80? Ek meen: Hoe gaan Nataniël in ’n aftreeoord vaar?

Dit alles – en nog meer – in Marion Monroe.

Performers

Marion Holm

Tickets

R180 vooraf od R200 by die deur